Idina Menzel

Idina Menzel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Idina Kim Mentzel
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Idina Menzel (gebore 30 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rent (2005), Enchanted (2007), Beowulf (2007), en Frozen (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy